With August being women’s month, each and every woman owes it to herself to do a ‘financial health check-up’. Woman have unique financial challenges, such as earning less and living longer than men. Even taking time out of their careers to raise a family, has an impact on their finances. This was also the theme

August is Woman’s Month. This time of year my financially inclined brain usually struggles with the age old question of “what woman want” pair that with advising a client on an acquisition, and u get me thinking on what it means to be a “White Knight”. A general business definition of a “White Knight” would

Swart Maandag…. – Wat nou?

Tuesday, 25 August 2015 by

Die Suid Afrikaanse markte het gister rooi gesluit met die JSE All Share Indeks wat verswak het met 2.8% tot 47,631.19. Dit was nie net die JSE wat seergekry het nie, maar China (Shangai,-8.5%), Amerika (S&P 500, -3.9%) en UK (FTSE 100, -4.5% ) wat ook sterk af is.       Die rede vir

Die verspreiding van die beleggers se risiko is fundamenteel in die samestelling van enige beleggingsportefeulje. Die plasing van ‘n deel van die belegging in buitelandse ekonomië verminder risiko deurdat beleggingskapitaal geografies versprei en in ander geldeenhede belê word.   Dit verhoog die potensiaal vir beter groei op die beleggingsportefeuljes en verskaf toegang tot industrië en

BELEGGINGS MET ‘N VASGESTELDE DOELWIT

Tuesday, 18 August 2015 by

  Geld is ‘n voertuig wat jy kan gebruik om ‘n spesieke doelwit in jou lewe te bereik. Geen 2 persone se doelwitte is dieselfde nie omdat hul betrokke behoeftes verskil. Om aan hierdie behoeftes te voldoen word sekere beleggings strategië benodig. Die hoeveelheid geld wat gespaar moet word sal bepaal word deur die omvang

AUGUSTUS 2015: BELEGGINGS OMGEWING

Tuesday, 04 August 2015 by

Die beleggings omgewing is tans onseker en gevolglik is die groei van aandele beleggingsportefeuljes beperk. Julie het wel beter beleggingsgroei gelewer as Junie maand en ons vertrou dat die onsekerhede van Griekeland en China in die nabye toekoms besweer sal word.   Die Griekse ekonomie is slegs ongeveer 2% van die totale  Eurosone ekonomie en

TOP