WELVAART BEPLANNING IN 2016

Friday, 15 January 2016 by

Nuwejaarsvoorneme, of dit te doen het met die beplande verandering naamlik om weg te doen met die een of ander “slegte” gewoonte, of die aanleer van ‘n ”goeie” gewoonte, is gedurende Januarie hoog op ons agenda’s. Ervaring het egter geleer dat die sukses van hierdie voorneme gewoonlik beperk is. Miskien gaan ons in 2016 meer

Beleggings is soos draf

Wednesday, 13 January 2016 by

Die aanbreek van elke nuwe jaar gaan gewoonlik gepaard met nuwe beloftes, doelwitte en voornemens. Of dit nou is om ʼn gewoonte af te skud, een aan te leer of in ons dominee se skoonpa se geval: “Werk en spaar!”. Januarie gee ons almal ʼn kans om nuut te begin. Oor die naweek het ek

TOP