Month: March 2016

HOE RAAK ROMMEL-STATUS JOU PERSOONLIKE BELEGGINGS?

Die moontlike afgradering van Suid-Afrika se soewereine effekte (sovereign bonds) tot rommel-status deur internasionale graderings agentskappe, is ‘n onderwerp wat gereeld tydens persoonlike gesprekke bespreek word en bewys die publiek se besorgdheid hieroor.   Wanneer die internasionale graderings agentskappe die gradering doen, word daar gekyk na die Suid Afrikaanse ekonomie se bestuur deur die regering …

HOE RAAK ROMMEL-STATUS JOU PERSOONLIKE BELEGGINGS? Read More »