Buitelandse kapitaal is belangrik vir Suid-Afrika. Dit stel ons in staat om bokant ons inkomste te leef. Danksy buitelandse kapitaal kan ons meer investeer in infrastruktuur, masjinerie en toerusting as wat ons lae besparing toelaat. En danksy buitelandse kapitaal kan ons ook meer invoer as wat ons uitvoer.     Buitelanders koop ons aandele en/of

TOP