Month: August 2018

Vestig Netwerke.

Die padkaart na suksesvolle welvaartskepping is die vestiging van netwerke. Daar word dikwels gesê dat opregte vriendskappe beter is as ‘n indrukwekkende CV. Die toegewyde instandhouding van netwerke is meer lonend as ‘n ruim bemarking begroting. “Your netwoks is your net worth” is ‘n goeie beskrywing van hierdie bate in jou welvaart portefeulje!   Die …

Vestig Netwerke. Read More »