Month: November 2019

Internasionale Beleggings: Is dit voordelig?

Die verspreiding van die beleggers se risiko is fundamenteel in die samestelling van enige beleggingsportefeulje. Die plasing van ‘n deel van die belegging in buitelandse ekonomië verminder risiko deurdat beleggingskapitaal geografies versprei asook in ander geldeenhede belê word. Dit verhoog die potensiaal vir beter groei op die beleggingsportefeuljes en verskaf toegang tot industrië en maatskappye …

Internasionale Beleggings: Is dit voordelig? Read More »