In our May newsletter, we provide feedback on last weeks meeting where President Ramaphosa addressed an audience in the Atterbury Theatre in Pretoria. In the video below we also discuss the different scenarios that might take place within the financial sector. See the video here… If you have any questions or comments, do not hesitate

In ons Mei nuusbrief gee Dr. Riaan Botha terugvoor oor laas week se voorlegging wat President Cyril Ramaphosa in Pretoria by die Atterbury Teater gelewer het. In die kort video hieronder bespreek hy ook die verskillende gevolge wat die verkiesing vir spesifiek die finansiele sektor mag inhou. Kyk gerus na die video hier. Laat weet

Behou ‘n langtermyn-siening tydens wisselvallige marktoestande Twee maande kan ‘n groot verskil maak: Op 31 Desember 2018 was die een-jaar opbrengssyfer vir genoteerde eiendom ‘n betreurenswaardige -25.26%. Op 28 Februarie 2019, staan die syfer egter op ’n aansienlik verbeterde -5.20%.   Hoe is dit moontlik dat twee maande so ’n groot verskil kan maak? Twee

Changes to our Investment portfolios

Sunday, 14 April 2019 by

With investments in general underperforming over the last few years, mostly because of the low performance of local shares, we did an in-depth analysis of our current portfolios to see where we can add value for our clients.   Although we took the pain in the last couple of years, we still see a lot

Bovest se Beleggingstrategie

Thursday, 11 April 2019 by

Die beleggingstrategie wat die beste beleggingsgroei resultate oor die medium tot lang termyn lewer word geformuleer deur die volgende:       • Onafhanklike beleggings navorsing wat die basis dien vir die formulering van ‘n beleggingstrategie. Die bate allokasie wat hieruit volg, bepaal hoe groot deel van die beleggingsportefeulje geplaas word in aandele, gelyste eiendom,

Many South Africans choose to emigrate, yet the process of financial also known as formal emigration is often confused with physical emigration by residency or citizenship.   Many people confuse the change of residence status with relinquishing their South African citizenship, but this is not the case. Informing the SARB that you are no longer

WELVAART: DIE KEUSE IS JOUNE

Thursday, 14 March 2019 by

Wie sal ooit vergeet hoe opgewonde hy/sy was met die ontvangs van hul eerste inkomste? Planne om jou inkomste te verhoog, is met talle van jou vriende bespreek – dit is opgevolg met laat nagte se studies om jou kwalifikasie te verbeter om sodoende in aanmerking te kom vir bestuursposte en beter vergoedingspakkette of om

National Budget 2019

Thursday, 14 March 2019 by

After an incredibly tough number of weeks for Eskom, the Government and the country at large, Finance Minister Tito Mboweni delivered a credible budget, if somewhat uneventful, that not only sought to please the rating agencies but give trust to President Ramaphosa’s reform promises while keeping the ANC factions, on the side. A very difficult

Algemene Verkiesing en jou Welvaart.

Thursday, 14 March 2019 by

Enige algemene verkiesing is ‘n belangrike gebeurtenis in ‘n demokrasie.  Suid-Afrika (SA) is ‘n jong demokrasie en dit is verblydend dat die verkiesing gaan plaasvind in die periode soos in die Grondwet beskryf.   Pogings deur politieke partye om meer stemme te werf deur soms onrealistiese politieke en ekonomiese beloftes te maak, skep verwagtings by

What is in store for the Economy in 2019?

Tuesday, 19 February 2019 by

We attended the Stanlib Roadshow, Decoding 2019. Their Economist, Kevin Lings gave in-depth feedback on the world economy, the good and the bad.         Our takeaways from his presentation are the following: While there are positives in the World Economy there are still a lot of uncertainties. The World economy is slowing;

TOP