All Categories

MOENIE DAT KORTTERMYN-DENKE JOU ONTSPOOR NIE

Behou ‘n langtermyn-siening tydens wisselvallige marktoestande Twee maande kan ‘n groot verskil maak: Op 31 Desember 2018 was die een-jaar opbrengssyfer vir genoteerde eiendom ‘n betreurenswaardige -25.26%. Op 28 Februarie 2019, staan die syfer egter op ’n aansienlik verbeterde -5.20%.   Hoe is dit moontlik dat twee maande so ’n groot verskil kan maak? Twee …

MOENIE DAT KORTTERMYN-DENKE JOU ONTSPOOR NIE Read More »

Algemene Verkiesing en jou Welvaart.

Enige algemene verkiesing is ‘n belangrike gebeurtenis in ‘n demokrasie.  Suid-Afrika (SA) is ‘n jong demokrasie en dit is verblydend dat die verkiesing gaan plaasvind in die periode soos in die Grondwet beskryf.   Pogings deur politieke partye om meer stemme te werf deur soms onrealistiese politieke en ekonomiese beloftes te maak, skep verwagtings by …

Algemene Verkiesing en jou Welvaart. Read More »