General

Onsekere Tye: Hoe word my welvaart hierdeur geraak?

Moody’s se Afgradering Moody’s het Suid-Afrika (SA) afgegradeer van Baa3 na Ba1 met ‘n negatiewe uitkyk, SA is nou as junk gegradeer deur al die belangrikste graderings agentskappe. Hierdeur het SA nou sy plek verloor in die World Government Bond Index (WGBI) met die moontlikheid dat tussen R80bn tot R120bn se effekte (bonds) deur buitelandse …

Onsekere Tye: Hoe word my welvaart hierdeur geraak? Read More »

Budget: Are we finally heading in the right direction?

In South Africa we are used to surprises, whether it is the Zondo commission findings or ESKOM’s  Stage 6 load shedding. What we are not used to is pleasant Budget surprises from the Minister of Finance. Most analyst budget expectations was the following: Increase in VAT rate Change in capital gains inclusion rate No relief …

Budget: Are we finally heading in the right direction? Read More »

Hoe raak die Coronavirus en die Ekonomiese Ressesie jou Welvaart?

Wie sou ‘n maand gelede kon voorspel dat die mees beskikbare vliegtuigsitplekke tans op vliegtuie na China sou wees. Niemand wil na China vlieg nie agv die gesondheids gevaar wat die Caronavirus inhou! Asof hierdie onvoorsiene gesondheids gevaar nie alleen ons ekonomie strem nie , wys die nuutste GDP syfers dat die Suid Afrikaanse ekonomie …

Hoe raak die Coronavirus en die Ekonomiese Ressesie jou Welvaart? Read More »

Bovest Marketing Feedback

At Bovest we will always strive to continuously improve our processes and touch points to ensure our clients receive the best information and service possible.  We have therefore recently done  a lot of work to ensure just that, including: Bovest Newsletter Some of you might have already seen our newly named monthly newsletter: BOVEST BULLETIN.  …

Bovest Marketing Feedback Read More »

Dankie vir 2019!

  Die einde van die jaar lewer gewoonlik verskillende emosies by mense. 2019 was ‘n jaar vol  opwinding, dink maar aan die Rugby Wêreldbeker of telleurstelling soos die getuienis van staatskaping voor die Zondo kommissie.  Die aanhoudende reën en die gevolglike water oorstromings die afgelope week in Gauteng en daar teenoor die hart verskeurende ervarings …

Dankie vir 2019! Read More »