Bovest in Sake Beeld

Tharien Hattingh van die Beeld koerant het onlangs n onderhoud met Riaan Botha, die stigter en mede direkteur van Bovest gevoer.

Riaan praat onder andere oor hoe Bovest ontstaan het, wat ons anders maak en ook waarom ons uitsien na die toekoms.

Die artikel het op Maandag 31 Augustus op bladsy 14 van die Beeld verskyn.

Lees hier die aanlyn weergawe:

http://www.netwerk24.com/sake/entrepreneurs/2015-08-31-lewenservaring-maak-n-groot-sprong-baie-makliker

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *