Wat die 2019 Nasionale verkiesing vir beleggers kan inhou.

In ons Mei nuusbrief gee Dr. Riaan Botha terugvoor oor laas week se voorlegging wat President Cyril Ramaphosa in Pretoria by die Atterbury Teater gelewer het. In die kort video hieronder bespreek hy ook die verskillende gevolge wat die verkiesing vir spesifiek die finansiele sektor mag inhou.

Kyk gerus na die video hier.

Laat weet gerus indien jy enige vrae het of met n Bovest welvaart bestuurder wil gesels.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *