Dr Riaan Botha gesels met Pretoria FM oor sy nuwe publikasie, Welvaartskeppers.

Dr Riaan Botha het Maandag die 23ste November om 9:30 met Elsje van Jaarsveld by Pretoria FM ‘n onderhoud gehad oor sy pas vrygestelde boek, Welvaartskeppers. Hy gesels oor ‘n paar wenke en ervarings uit die boek.

Die boek is beskikbaar by meeste van die vernaamste boekwinkels of gaan na www.lapa.co.za om jou kopie direk te bestel by Lapa Uitgewers teen n spesiale prys. Daar kan ook direk by Bovest bestel word.
– Koop 9 boeke en kry die 10de verniet, waarin Dr Riaan Botha ook sal teken.

Luister gerus na die klankgreep van die onderhoud hier onder.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *