Welvaartskeppers: Boek bekendstelling

Op Donderdag 3 Desember het ons die offisiele bekendstelling van Riaan se gevier by Stellenbosch Books in die hartjie van die dorp.

Welvaartskeppers bevat 68 strategiee en verhale van suksesvolle persone uit verskillende industriee.

N jaar soos 2020 het ons geleer dat niks ontmoontlik is nie en dat ons saam met onsekerheid moet kan saamleef. Ons kan gerus by mekaar leer om 2021 n suksesvolle jaar vir ons almal te maak

Dit is die ideale geskenk vir jonk en oud en is by meeste boekwinkels, sowel as aanlyn by Lapa uitgewers beskikbaar.

Geo Botha B.Com Honours, CFP ®

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *