Welvaartskeppers – Meer as net finansies

Oor die afgelope paar maande was die eerste seisoen van ons TV reeks genaamd, Welvaartskeppers te sien op KykNet en Dstv Catchup.

Deur die loop van elke episode het ek en PJ onderhoude gevoer met suksesvolle entrepreneurs en sakelui om uit te vind hoe hulle sukses bekom het en wat hulle motiveer om hard te werk.  Riaan het dan ook uit sy ervaring Welvaart Wenk in elke episode gedeel.

Ons wil baie dankie se vir elke persoon wat gekyk het.  Julle terugvoer en kommentaar het nie ongesiens verby gegaan nie.  Dit het ons gemotiveer en bemoedig en ons het elke liewe een met die span gedeel.

Ons het ook baie goeie terugvoer vanaf KykNet, sowel as ons mede-borge, Ninety One en Pharma Valu gekry. 

Ons hoof doel met die reeks was om die kykers te verryk met wenke en voorbeelde wat hulle in hulle eie besigheid en loopbaan kan gebruik om welvaart te skep.  Suid Afrika is n land met ongelooflik baie potensiaal en moontlikhede, maar ongelukkig ook n hoë werkloosheid syfer.  As ons in een besigheid of persoon se lewe n verskil kon maak, het ons geslaag in ons doel.

Dit was vir ons n nuwe aanslag in n onbekende veld – soms buite ons gemaksone, maar ons het uit elke oomblik geleer en die proses baie geniet.

Hieronder volg van die terugvoer wat ons op die reeks gekry het:

  • “ I started my own company a few months ago and could only be thankful for the series.  I have learned so much about how big entrepreneurs think and invest their time and wealth.  Thank you for putting this together for people who will perhaps never have the privilege to meet those individuals”
  • “Op die platteland kry ons min te doen met positiewe, hoopvolle nuus oor SA en sy mense.  Baie dankie vir die reeks en die blootstelling.  Dit is n reeks wat ek saam met my hele familie geniet het.”
  • “Wel gedaan met n merkwaardige eerste reeks!”
  • “Verkies sulke programme.  Baie Baie dankie KykNet!”
  • “Ek is jammer dat die program nie in my jonger dae beskikbaar was om van my ook n Welvaartskepper te maak nie.  Dit was n uitstekende reeks.”
  • “Ek hou baie van die look and Feel. Die musiek. Die vinnige wenke wat mens kan onthou, dis nie kompleks nie.  Dit haal die vrees uit finansies, entrepreneurskap en beleggings, maar wat steeds duidelik is, jy MOET hard werk”
  • “Almal aan hierdie kant love die program. Dit is goed geskiet, goed saam gestel, propvol waardevolle inligting en verskriklike goeie onderhoude. Die mense met wie julle elke week gesels is uitstekend en julle kry lekker inhoud.”

Dan is ons ook baie opgewonde om aan te kondig dat KykNet reeds ingestem het om n tweede seisoen van Welvaartskeppers uit te saai. Indien julle enige voorstelle vir temas of gaste het sal ons graag van julle wil hoor by geo@bovest.co.za.

Gedurende die reeks het ons egter ook geleer dat welvaartskepping oor baie meer as net finansiële vooruitgang gaan.  Elke welvaartskepper was positief en het n lewe vol betekenis gelei.  

Ek het onlangs n gepaste artikel van PurposeWorks gelees genaamd  “What makes a good life” en ek heg dit graag hieronder aan.

Groete
Geo Botha

What makes a good life?

What doesn’t make for a good life? The fuel price, definitely. Load-shedding, probably. A hike in the interest rate, yup.

This is much easier to answer than the reverse of what actually makes a good life.

A recent study among millennials asking this exact same question confirmed what many of us would potentially answer to this question. More than 80% said that they would have a good life if they got rich, 50% feels it comes from becoming famous and many reported that it comes from working very hard and being successful at work.

Sounds like a reasonable set of answers, right?

Not according to the Harvard Study of Adult Development. This is a fascinating study, even if you’re not a research nerd like we are. The study started in 1938, originally including 724 men from all walks of life living in Boston at the time, and still continues. 19 of the original participants are still alive and well into their 90’s, with the researchers now studying their children and grand children. Over the course of their lifetimes the researchers would track the development of these men on various different areas of interest including genetics, their physical and mental health, family background, career and financial success, stress levels and psychological wellbeing, happiness and life satisfaction – whatever they could think of. All with the aim of answering the question: what actually makes a good life?

And they did, definitively.

The single best predictor of living a good life is relationship. Period.

•             Loneliness kills: Participants that reported feeling isolated and lonely in their mid-lives ended up being less healthy, less happy and dying sooner than those with more healthy connections to family, friends and     community.

•             Quality matters: Having many acquaintances doesn’t do the trick if those relationships are not deep, caring and supportive. The benefit comes from spending time together and investing energy in relationships. Depth matters. The happiest and healthiest people were good at replacing relationships after they retired from work for example. They always maintained healthy connections, whatever their stage of life and context.

•             Relationships protect body and mind: Not only did high quality relationships lead to better physical health. but it also protects against mental degeneration as we age. Those participants that reported having more healthy relationships stayed mentally capable much longer than their isolated counterparts.

Love, friendship and connection makes you healthier and happier than your genetics, title, bank balance or social media following ever could. That’s good to know, if a good life is your aim.

Now that you know this, what does that do to your priorities or plans for the weekend?

It definitely makes us think that there is something to pay attention to. As always, thank you for reading. Please share with anyone you think could find this insight useful. It might even strengthen a couple of relationships.

Have a great weekend!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *