Hoe lyk ‘n suksesvolle aftrede vir jou en jou familie?

Vir meeste van ons is hierdie ʼn baie onsekere stadium van ons lewe. Daar is natuurlik die finansiële bekommernisse wat ontstaan, maar ook emosioneel moet jy jou voorberei vir die nuwe fase van jou lewe.

Ons nooi julle graag uit om saam met ons die onderwerp in meer detail te ondersoek. Nooi gerus julle vriende, gades of kollegas om saam te kom luister en kuier – Bovest kliënte kry gratis toegang.

Agenda:

17:00 – Die aftrede landskap in SA.
Geo Botha, Hoof van Werknemersvoordele.

17:20 – Die tegniese kant van aftrede.
PJ Botha CA (SA) Belasting praktisiën en beleggings spesialis.

17:40 – Wenke vir ʼn suksesvolle aftrede.
Dr. Riaan Botha, stigter en uitvoerende hoof.

Volgende Woensadg 6 Maart, 16:30 -17:00.

Rsvp by melize@bovest.co.za

Groete
Geo

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *