Bovest funksie in die Tuinroete

Ons is opgewonde om volgende eerskomende Donderdag ons eerste formele funksie in die Tuinroete te hou. Ons nooi elke kliënt in die area graag uit om laatmiddag saam met ons by “The Views” boetiek hotel in Wilderness te kom kuier en n glasie wyn te geniet. Ons gaan ook gesels oor aftree beplanning en hoe om te verseker dat jou spaargeld beskerm word. 

Bovest bied die aand, in samewerking met Allan Gray aan en hulle gaan ook hulle kennis rondom die gedrag van beleggers deel.

Laat weet asb vir Melize indien julle die aand wil bywoon by melize@bovest.co.za

Donderdag, 9 Mei om 16:30
The Views Boutique Hotel, Wilderness

Geo Botha CFP® B.Com (Hons)

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *