sitemaster

Wenke vir Suksesvolle Aftrede

Agtergrond: Weens die moderne gesondheidswetenskap leef afgetredenes langer as ooit in die geskiedenis van die mensdom. Hierdie verlengde tydperk skep talle geleenthede. Die vraag is watter wenke moet gevolg word om hierdie geleenthede suksesvol te benut. Die volgende wenke kan help: Samevatting: Jou aftrede is so ’n belangrikke fase in jou lewe dat Bovest wenke …

Wenke vir Suksesvolle Aftrede Read More »

Hoe lyk ‘n suksesvolle aftrede vir jou en jou familie?

Vir meeste van ons is hierdie ʼn baie onsekere stadium van ons lewe. Daar is natuurlik die finansiële bekommernisse wat ontstaan, maar ook emosioneel moet jy jou voorberei vir die nuwe fase van jou lewe. Ons nooi julle graag uit om saam met ons die onderwerp in meer detail te ondersoek. Nooi gerus julle vriende, gades of …

Hoe lyk ‘n suksesvolle aftrede vir jou en jou familie? Read More »

Welvaart Verwagtinge vir 2024

Die toekoms is onbekend en daarom bestee internasionale beleggingshuise groot bedrae geld om te voorspel wat in die toekoms op beleggingsmarkte gaan gebeur – sonder veel sukses. Om persoonlike welvaart in ‘n onseker wêreld te skep verg ‘n plan asook persoonlike dissipline. Die volgende persoonlike plan word voorgestel: Elke leser leef in unieke persoonlike finansiële …

Welvaart Verwagtinge vir 2024 Read More »