Welvaartskeppers: Offisiële Bekendstelling

Ons nooi U graag uit om saam met ons die bekendstelling van Welvaartskeppers, n boek deur Riaan Botha te vier.   Op Woensdag aand die 2de Desember om 19:00 kan jy op Graffiti, asook Bovest se Faceboekblad inskakel om regstreek die amptelinge bekendstelling van die boek mee te maak. Een van die welvaartskeppers, Marlie Coetzee gaan n …

Welvaartskeppers: Offisiële Bekendstelling Read More »

Dr Riaan Botha gesels met Pretoria FM oor sy nuwe publikasie, Welvaartskeppers.

Dr Riaan Botha het Maandag die 23ste November om 9:30 met Elsje van Jaarsveld by Pretoria FM ‘n onderhoud gehad oor sy pas vrygestelde boek, Welvaartskeppers. Hy gesels oor ‘n paar wenke en ervarings uit die boek. Die boek is beskikbaar by meeste van die vernaamste boekwinkels of gaan na www.lapa.co.za om jou kopie direk …

Dr Riaan Botha gesels met Pretoria FM oor sy nuwe publikasie, Welvaartskeppers. Read More »

Why can fund managers only invest 30% of retirement funds in offshore assets?

Asset/Fund Managers are forced to comply with Regulation 28 in order to receive Retirement capital and debit order inflows to their funds. But what is the main motive behind Regulation 28 and what does it entail? Regulation 28 was introduced to help investors in making their investment strategy- and the decisions around it easier. Ultimately …

Why can fund managers only invest 30% of retirement funds in offshore assets? Read More »

Ons stel bekend vir Yvonne Velthuysen, nuwe Finansiële Adviseur in die Tuinroete omgewing. 

Dit was nogal ‘n uitdaging om oor myself te skryf!  Waar begin ek? Wat sê ek? Ek besef toe dat daar net een uitweg is… sê dit soos dit is, wees outentiek. Eintlik is dit mos maklik… my passie is my kliënte se welvaart. Ek is dankbaar en bevoorreg om deel van die Bovest se …

Ons stel bekend vir Yvonne Velthuysen, nuwe Finansiële Adviseur in die Tuinroete omgewing.  Read More »