Global News

Russiese Inval in die Oekraïne: Hoe word jou Persoonlike Welvaart geraak?

Die inval van Rusland in die Oekraïne het spanning in die Internasionale politieke arena gebring en gevolglik het die wêreld se finansiële markte op hierdie gebeurtenis  gereageer. Die daarop volgende aankondiging van die vernaamste Westerse lande dat hulle ekonomiese sanksies teen Rusland gaan toepas, het die volgende risiko faktore veroorsaak: Stygende olie en gaspryse. Alhoewel …

Russiese Inval in die Oekraïne: Hoe word jou Persoonlike Welvaart geraak? Read More »