Investments

Saving for Emergencies in light of the National Lockdown

With President Cyril Ramaphosa announcing the national lockdown effective from  27 March 2020, emergency funds will become more important than ever for the larger part of our population. The government can’t afford to fund every individual and those incentives do not apply to everyone.  The  rainy day fund or the “short-term emergencies liquidity jar” for …

Saving for Emergencies in light of the National Lockdown Read More »

Onsekere Tye: Hoe word my welvaart hierdeur geraak?

Moody’s se Afgradering Moody’s het Suid-Afrika (SA) afgegradeer van Baa3 na Ba1 met ‘n negatiewe uitkyk, SA is nou as junk gegradeer deur al die belangrikste graderings agentskappe. Hierdeur het SA nou sy plek verloor in die World Government Bond Index (WGBI) met die moontlikheid dat tussen R80bn tot R120bn se effekte (bonds) deur buitelandse …

Onsekere Tye: Hoe word my welvaart hierdeur geraak? Read More »

Hoe raak die Coronavirus en die Ekonomiese Ressesie jou Welvaart?

Wie sou ‘n maand gelede kon voorspel dat die mees beskikbare vliegtuigsitplekke tans op vliegtuie na China sou wees. Niemand wil na China vlieg nie agv die gesondheids gevaar wat die Caronavirus inhou! Asof hierdie onvoorsiene gesondheids gevaar nie alleen ons ekonomie strem nie , wys die nuutste GDP syfers dat die Suid Afrikaanse ekonomie …

Hoe raak die Coronavirus en die Ekonomiese Ressesie jou Welvaart? Read More »

Bestuur jou Risiko’s

Die Staatsrede is gister deur President C Ramaposa gelewer en alhoewel dit geoordeel word as een van die mees positiewe staatsredes die afgelope aantal jare, is dit belangrik dat persoonlike risiko’s deurlopend bestuur moet word. As ‘n landsburger het elkeen van ons ‘n unieke risikoprofiel met persoonlike omstandighede wat met die hulp van kundiges bestuur …

Bestuur jou Risiko’s Read More »

Wealth Management beyond SA – 27 February 2020

From 2020 onward we will be hosting intimate gatherings to discuss relevant topics.  On Thursday, the 27th of February we would like to invite you to join us for drinks and canapes after work while we discuss Wealth Management Beyond South Africa.  We are going to discuss Offshore Investments and Expat tax in more details.  …

Wealth Management beyond SA – 27 February 2020 Read More »