Het jy daardie groot idee nodig om welvaart te skep?

Ek is van die opinie dat idees se waarde oorskat word. Almal hou daarvan want dit voel as jy daardie groot idee kry, dan gaan jy suksesvol wees. Dit is soos om die lotto te wen of om daardie pil te drink wat jou uiteindelik maer maak. So al wat jou eintlik terughou van jou …

Het jy daardie groot idee nodig om welvaart te skep? Read More »