Bovest: Aftreebeplanning
Aftreebeplanning is ʼn belangrike, maar dikwels afgeskeepte deel van finansiële welstand . Deur vroegtydig daarmee te begin, verbeter jy jou kanse vir ʼn sorgvrye aftrede… Begin vroeg: Deur te begin wanneer jy jonk is, geniet jy die voordeel van rente op rente. Hierdie voordeel word dikwels gesien as die 8ste wonder van …